buitendien [boodskap #135232] |
Sat, 02 January 2021 10:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buitendien
Afbreking: bui•ten•dien
Bywoord: buitendien
Betekenis:
• Behalwe dit wat genoem is; wat nog moet bykom.
Gebruik:
• Ek is moeg en dit is buitendien nou al te laat om te gaan stap.
Sinoniem:
• boonop
• bowendien
• daarby
• daarbenewens
• verder
Vertaling:
Engels: besides, moreover, furthermore, in addition
Nederlands: buitendien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|