Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitengewoon
buitengewoon [boodskap #135231] Sat, 02 January 2021 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitengewoon
Afbreking: bui•ten•ge•woon


Byvoeglike naamwoord: buitengewoon
Vergrotende trap: buitengewoner
Oortreffende trap: buitengewoonste
Attributief: buitengewone
Partitief: buitengewoons

Betekenis:
• Wat van die normale afwyk en nie gewoon is nie.
• In 'n hoë mate.

Gebruik:
• Haar oë is buitengewoon blou.
• Die hond is buitengewoon groot.

Sinoniem:
• besonders
• eksepsioneel
• ongewoon
• uitsonderlik

Antoniem:
• doodgewoon

Afgelei:
• buitengewoonheid

Vertaling:
Engels: unusual, extraordinary; extremely, very
Nederlands: buitengewoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buitestaander
Volgende onderwerp: buitendien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:49:00 UTC 2025