Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitestaander
buitestaander [boodskap #135230] Sat, 02 January 2021 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitestaander
Afbreking: bui•te•staan•der
Samestelling: buite + staander


Selfstandige naamwoord: buitestaander
Meervoud: buitestaanders
Verkleinwoord: buitestaandertjie
Meervoud van verkleining: buitestaandertjies

Betekenis:
• Iemand wat nie aan die groep behoort nie.

Gebruik:
• Dit was nie 'n buitestaander wat Jesus verraai het nie, maar een van sy apostels.

Wisselvorm:
• buitestander (voorkeurvorm)

Vertaling:
Engels: outsider
Nederlands: buitenstaander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breukdeel
Volgende onderwerp: buitengewoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:42:18 UTC 2025