Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breukdeel
breukdeel [boodskap #135229] Sat, 02 January 2021 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
breukdeel
Afbreking: breuk•deel
Samestelling: breuk + deel


Selfstandige naamwoord: breukdeel
Meervoud: breukdele
Verkleinwoord: breukdeeltjie
Meervoud van verkleining: breukdeeltjies

Betekenis:
• 'n Stukkie van 'n groter geheel.

Gebruik:
• Die proses duur slegs 'n breukdeel van 'n sekonde.

Sinoniem:
• fraksie
• porsie

Vertaling:
Engels: fraction
Nederlands: fractie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boukontrakteur
Volgende onderwerp: buitestaander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:58:55 UTC 2025