Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boukontrakteur
boukontrakteur [boodskap #135228] Sat, 02 January 2021 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boukontrakteur
Afbreking: bou•aan•ne•mer
Samestelling: bou + kontrakteur


Selfstandige naamwoord: boukontrakteur
Meervoud: boukontrakteurs
Verkleinwoord: boukontrakteurtjie
Meervoud van verkleining: boukontrakteurtjies

Betekenis:
• Persoon wat gekontrakteer word om bouwerk te doen.

Gebruik:
• Die bouplan is goedgekeur, nou kort ons nog net 'n goeie boukontrakteur.

Sinoniem:
• bouaannemer
• boubaas
• bouondernemer

Vertaling:
Engels: building contractor
Nederlands: bouwondernemer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bouplan
Volgende onderwerp: breukdeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:41:44 UTC 2025