bouplan [boodskap #135227] |
Sat, 02 January 2021 09:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bouplan
Afbreking: bou•plan
Samestelling: bou + plan
Selfstandige naamwoord: bouplan
Meervoud: bouplanne
Verkleinwoord: bouplannetjie
Meervoud van verkleining: bouplannetjies
Betekenis:
• Tekening van 'n gebou of plan waarvolgens dit opgerig gaan word.
Gebruik:
• Die argitek het die bouplan is vir goedkeuring by die munisipaliteit ingedien.
Vertaling:
Engels: bouplan
Nederlands: building plan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|