bedtyd [boodskap #135226] |
Sat, 02 January 2021 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedtyd
Afbreking: bed•tyd
Samestelling: bed + tyd
Selfstandige naamwoord: bedtyd
Meervoud: bedtye
Betekenis:
• Tyd om te gaan slaap.
Gebruik:
• Die program is geskuif na 'n tydgleuf wat lank verby almal se bedtyd is.
Sinoniem:
• slaaptyd
Vertaling:
Engels: bedtime
Nederlands: bedtijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|