Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedoeling
bedoeling [boodskap #135225] Sat, 02 January 2021 08:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedoeling
Afbreking: be•doe•ling
Uitspraak: /bəˈdu.ləŋ/


Selfstandige naamwoord: bedoeling
Meervoud: bedoelinge, bedoelings
Verkleinwoord: bedoelinkie
Meervoud van verkleining: bedoelinkies

Betekenis:
• Die doel van 'n aksie; wat beoog word; dit wat 'n mens beplan om te doen of wil bereik.

Gebruik:
• Vergewe my, dis was nie my bedoeling om jou seer te maak nie!

Sinoniem:
• doel
• doelwit
• intensie
• oogmerk
• plan
• voorbedagtheid
• voorneme

Afgelei:
• bybedoeling
• newebedoeling

Vertaling:
Engels: intention, meaning, plan
Nederlands: bedoeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beeldhouwerk
Volgende onderwerp: bedtyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:39:07 UTC 2025