Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beeldhouwerk
beeldhouwerk [boodskap #135224] Sa, 02 Januarie 2021 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Beeldhouwerk.
'n Beeldhouwerk.
beeldhouwerk
Afbreking: beeld•hou•werk
Samestelling: beeldhou + werk


Selfstandige naamwoord: beeldhouwerk
Meervoud: beeldhouwerke
Verkleinwoord: beeldhouwerkie
Meervoud van verkleining: beeldhouwerkies

Betekenis:
• 'n Beeld (skulptuur) of die proses van beelde maak (beeldhoukuns beoefen).

Gebruik:
• Die dorp se museum bevat skilder- en beeldhouwerke van plaaslike kunstenaars.

Hiponiem:
• basreliëf
• borsbeeld
• standbeeld

Verwant:
• beeldhouer
• beeldhouery

Vertaling:
Engels: sculpture, statuary
Nederlands: beeldhouwwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedees
Volgende onderwerp: bedoeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 05:51:13 MGT 2024