Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » el
el [boodskap #135221] Vr, 01 Januarie 2021 20:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n El.
'n El.
el
Afbreking: el


Selfstandige naamwoord: el
Meervoud: elle

Betekenis:
• Ou lengtemaat, ongeveer 60 tot 70 sentimeter, so lank as 'n persoon se hand en voorarm.

Gebruik:
• 'n El strek vanaf die elmboog tot die punt van die middelvinger.

Vertaling:
Engels: ell, cubit
Nederlands: el

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedel
Volgende onderwerp: bedagsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 05:40:55 MGT 2024