bedel [boodskap #135220] |
Fri, 01 January 2021 20:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedel
Afbreking: be•del
Werkwoord: bedel
Verlede tyd: het gebedel
Teenwoordige deelwoord: bedelende
Betekenis:
• Om kos, klere of geld smeek; vir 'n aalmoes vra.
Gebruik:
• Die hawelose man bedel by die kruising vir kos.
Sinoniem:
• smeek
• soebat
Verwant:
• afbedel
• bedelaar
• bedelagtig
• bedelary
• bedelknaap
• bedeltog
Vertaling:
Engels: to beg
Nederlands: bedelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|