Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rebellie
rebellie [boodskap #135215] Fri, 01 January 2021 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rebellie
Afbreking: re•bel•lie


Selfstandige naamwoord: rebellie
Meervoud: rebellies
Verkleinwoord: rebellietjie
Meervoud van verkleining: rebellietjies

Betekenis:
• Opstand teen die wettig gesag.

Gebruik:
• Jopie Fourie was die kommandoleier van die Maritz-rebellie van 1914.

Sinoniem:
• insurreksie
• muitery
• oproer
• opstand
• opstandigheid
• teenstand
• verset
• weerstand

Verwant:
• rebel
• rebelleer

Vertaling:
Engels: rebellion
Nederlands: rebellie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seesout
Volgende onderwerp: deposito
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:54:36 UTC 2025