seesout [boodskap #135214] |
Fri, 01 January 2021 14:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seesout
Afbreking: see•sout
Samestelling: see + sout
Selfstandige naamwoord: seesout
Meervoud: seesoute
Betekenis:
• Sout wat deur verdamping uit seewater verkry is.
Gebruik:
• Ten spyte daarvan dat seesout as die gesonder opsie voorgehou word, het dit basies dieselfde voedingswaarde as tafelsout.
Vertaling:
Engels: sea salt
Nederlands: zeezout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|