Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
kewer
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
kewer
[
boodskap #135212
]
Fri, 01 January 2021 13:46
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Renosterkewer.
kewer
Afbreking: ke•wer
Selfstandige naamwoord:
kewer
Meervoud:
kewers
Verkleinwoord:
kewertjie
Meervoud van verkleining:
kewertjies
Betekenis:
• Insek van die orde
Coleoptera
met 'n harde rug.
Gebruik:
• 'n
Kewer
verskil van ander insekte in die opsig dat dit twee verharde dekskildvlerke (
elytra
) het wat die agterste paar vliegvlerke beskerm.
Sinoniem:
• tor
Hiperoniem:
• gogga
• insek
Hiponiem:
• aaskewer
• miskruier
• renosterkewer
• toktokkie
Afgelei:
• kewerfamilie
• kewerlarwe
• kewermiet
• kewersoort
Vertaling:
Engels: beetle
Nederlands: kever
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
besie
Volgende onderwerp:
muskiet
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sat Jan 11 13:46:05 UTC 2025