Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besie
besie [boodskap #135211] Fri, 01 January 2021 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lieweheersbesie.
'n Lieweheersbesie.
besie
Afbreking: be•sie


Selfstandige naamwoord: besie
Meervoud: besies

Betekenis:
• 'n Soort kewer.
• (ongewoon) 'n Klein bees, soos 'n ossie.

Gebruik:
• Op 'n warm dag hoor 'n mens die besies in die bome sing.
• Kan jy 'n besie afstaan om geslag te word?

Hiperoniem:
• gogga
• insek

Hiponiem:
• lieweheersbesie
• skilpadbesie
• sonbesie

Vertaling:
Engels: bug; small cow
Nederlands: beestje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vereniging
Volgende onderwerp: kewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:45:31 UTC 2025