Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vereniging
vereniging [boodskap #135210] Thu, 31 December 2020 21:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vereniging
Afbreking: ver•e•ni•ging
Samestelling: verenig + -ing


Selfstandige naamwoord: vereniging
Meervoud: verenigings
Verkleinwoord: vereniginkie
Meervoud van verkleining: vereniginkies

Betekenis:
• 'n Klub of organisasie waaraan lede behoort.
• Die handeling van bymekaarkom of verenig; eenwording.

Gebruik:
• Die ATKV is 'n vereniging wat na die kultuurbelange van Afrikaanssprekendes omsien.
• Pres. Kruger het Bloemfontein besoek om die vereniging van die republieke te bespreek.

Afkorting:
• ver.

Afgelei:
• atletiekvereniging
• jagtersvereniging
• musiekverenigings
• skrywersvereniging
• studentevereniging
• vrouevereniging

Vertaling:
Engels: association, society, circle, club; union
Nederlands: vereniging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fresko
Volgende onderwerp: besie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:57:34 UTC 2025