huishulp [boodskap #135206] |
Thu, 31 December 2020 12:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huishulp
Afbreking: huis•hulp
Samestelling: huis + hulp
Selfstandige naamwoord: huishulp
Meervoud: huishulpe
Verkleinwoord: huishulpie
Meervoud van verkleining: huishulpies
Betekenis:
• Persoon wat met die huishouding uithelp.
Gebruik:
• Nie alle huishoudings kan 'n huishulp bekostig nie.
Sinoniem:
• bediende
• huiswerker
• skoonmaker
Vertaling:
Engels: domestic worker
Nederlands: thuiswerker, huishoudelijke hulp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|