hulpeloos [boodskap #135205] |
Thu, 31 December 2020 12:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hulpeloos
Afbreking: hul•pe•loos
Byvoeglike naamwoord: hulpeloos
Vergrotende trap: hulpeloser
Oortreffende trap: hulpeloosste
Attributief: hulpelose
Betekenis:
• Nie in staat om jouself te help nie.
Gebruik:
• Die boere moes hulpeloos toekyk hoe die droogte onder hulle vee maai.
Afgelei:
• hulpeloosheid
Vertaling:
Engels: helpless
Nederlands: hulpeloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|