Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondgebied
grondgebied [boodskap #135204] Thu, 31 December 2020 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondgebied
Afbreking: grond•ge•bied
Samestelling: grond + gebied


Selfstandige naamwoord: grondgebied
Meervoud: grondgebiede

Betekenis:
• Die gebied waaroor 'n instansie of owerheid beheer het.

Gebruik:
• Argentinië beskou die Falkland-eilande as deel van hulle grondgebied.

Sinoniem:
• territorium

Vertaling:
Engels: territory
Nederlands: grondgebied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groeityd
Volgende onderwerp: hulpeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:58:06 UTC 2025