moment [boodskap #135202] |
Thu, 31 December 2020 10:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moment
Afbreking: mo•ment
Selfstandige naamwoord: moment
Meervoud: momente
Betekenis:
• 'n Spesifieke punt in tyd, 'n baie kort tydjie, of 'n belangrike gebeurtenis.
• (fisika) Wringkrag, krag wat 'n draaiende beweging tot gevolg het.
Gebruik:
• Ma kon enige moment in die kamer inkom.
• Die hoekmomentum sal konstant bly tensy 'n eksterne moment toegepas word.
Sinoniem:
• oomblik
• oogwenk
• oogwink
• oogknip
• kits
• rukkie
• tydstip
Vertaling:
Engels: moment
Nederlands: moment
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|