grappig [boodskap #135200] |
Thu, 31 December 2020 09:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grappig
Afbreking: grap•pig
Byvoeglike naamwoord: grappig
Vergrotende trap: grappiger
Oortreffende trap: grappigste
Attributief: grappige
Partitief: grappigs
Betekenis:
• Wat snaaks is en die lagspiere prikkel.
Gebruik:
• Gelukkige mense is dikwels meer sorgvry, speels en grappig.
Sinoniem:
• koddig
• komieklik
• komies
• lagwekkend
• potsierlik
• snaaks
• vermaaklik
Antoniem:
• ernstig
Vertaling:
Engels: comic, funny, amusing
Nederlands: grappig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|