gloei [boodskap #135198] |
Thu, 31 December 2020 08:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gloei
Afbreking: gloei
Werkwoord: gloei
Verlede tyd: het gegloei
Betekenis:
• Om lig as gevolg van hitte uit te straal.
Gebruik:
• Die warm kole gloei in die donker nag.
Afgelei:
• gloeidraad
• gloeiend
• gloeilamp
• gloeistokkie
• gloeiwurm
Vertaling:
Engels: to glow, be red-hot
Nederlands: gloeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|