glashelder [boodskap #135197] |
Thu, 31 December 2020 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glashelder
Afbreking: glas•hel•der
Samestelling: glas + helder
Byvoeglike naamwoord: glashelder
Attributief: glasheldere
Betekenis:
• Intensiewe vorm van helder: besonder helder en duidelik; so helder soos glas.
Gebruik:
• Ná sy verduideliking was alles skielik glashelder.
Sinoniem:
• klokhelder
• kristalhelder
Vertaling:
Engels: as clear as glass, crystal-clear
Nederlands: glashelder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|