giftig [boodskap #135196] |
Thu, 31 December 2020 08:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
giftig
Afbreking: gif•tig
Samestelling: gif + -tig
Byvoeglike naamwoord: giftig
Vergrotende trap: giftiger
Oortreffende trap: giftigste
Attributief: giftige
Partitief: giftigs
Betekenis:
• Wat skadelike gif bevat; toksies.
• (figuurlik) Baie nydig; lasterend; kwaadpratend.
Gebruik:
• Die meeste slange is glad nie giftig nie.
• Sy kan baie giftig wees.
Vergelyking:
• So giftig soos 'n geitjie.
Afgelei:
• giftigheid
• vergiftig
Vertaling:
Engels: poisonous, venomous, toxic
Nederlands: giftig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|