Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » patriarg
patriarg [boodskap #135191] Wed, 30 December 2020 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
patriarg
Afbreking: pa•tri•arg


Selfstandige naamwoord: patriarg
Meervoud: patriarge

Betekenis:
• Manlike hoof van 'n familie, volk of kerk.

Gebruik:
• Abraham is bekend as die grootste patriarg in die Joodse geloof.

Sinoniem:
• aartsvader
• oervader
• stamvader

Antoniem:
• matriarg

Afgelei:
• patriargaal
• patriargaat
• patriargie

Vertaling:
Engels: patriarch
Nederlands: patriarch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoegenaamd
Volgende onderwerp: onoplettend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:02:59 UTC 2025