sielsbeminde [boodskap #135189] |
Wo, 30 Desember 2020 10:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sielsbeminde
Afbreking: siels•be•min•de
Samestelling: siel + -s- + beminde
Uitspraak: /sielsbeminde/
Selfstandige naamwoord: sielsbeminde
Meervoud: sielsbemindes
Betekenis:
• 'n Geliefde en sielemaat met wie jy 'n diep emosionele band het.
Gebruik:
• Op my bed snags het ek gesoek na my sielsbeminde, ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie. [Hooglied 3:1]
Vertaling:
Engels: soulmate
Nederlands: zielsbeminde, zielsgeliefde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|