hergebruik [boodskap #135182] |
Wed, 30 December 2020 08:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hergebruik
Afbreking: her•ge•bruik
Samestelling: her + gebruik
Selfstandige naamwoord: hergebruik
Meervoud: –
Betekenis:
• Iets weer gebruik.
Gebruik:
• Die hergebruik van onsteriele naalde onder dwelmverslaafdes lei tot allerhande siektes.
Afgelei:
• hergebruikbaar
• hergebruiker
Vertaling:
Engels: recycle
Nederlands: hergebruik
Werkwoord: hergebruik
Verlede tyd: het hergebruik
Betekenis:
• Weer gebruik; herwin.
Gebruik:
• Kan ons dit hergebruik?
Vertaling:
Engels: to recycle
Nederlands: hergebruiken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|