herkenbaar [boodskap #135181] |
Wed, 30 December 2020 08:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herkenbaar
Afbreking: her•ken•baar
Samestelling: herken + -baar
Byvoeglike naamwoord: herkenbaar
Vergrotende trap: herkenbaarder
Oortreffende trap: herkenbaarste
Attributief: herkenbare
Partitief: herkenbaars
Betekenis:
• Wat herken en uitgeken kan word.
Gebruik:
• By die eerste blik is die leeumannetjie maklik herkenbaar aan sy maanhare.
Antoniem:
• onherkenbaar
Vertaling:
Engels: recognizable, identifiahle
Nederlands: herkenbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|