Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasstel
vasstel [boodskap #135179] Tue, 29 December 2020 21:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasstel
Afbreking: vas•stel
Samestelling: vas + stel


Werkwoord: stel vas, vasstel
Verlede tyd: het vasgestel

Betekenis:
• Bevestig dat iets so is; uitvind; agterkom.
• Iets besluit; bepaal; stipuleer.

Gebruik:
• Slegs 'n laboratoriumtoets kan bo enige twyfel vasstel of dit arseen is.
• Ons moet 'n datum vir ons troue vasstel?

Afgelei:
• vasstelling

Vertaling:
Engels: to confirm, ascertain, establish; to fix, determine, stipulate
Nederlands: vaststellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kampeer
Volgende onderwerp: waspop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:50:21 UTC 2025