Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kampeer
kampeer [boodskap #135178] Tue, 29 December 2020 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kampeer
Afbreking: kam•peer


Werkwoord: kampeer
Verlede tyd: het gekampeer

Betekenis:
• Tydelik in die veld oornag, tipies in 'n tent of karavaan.

Gebruik:
• Dis goedkoper om te kampeer as om in 'n hotel tuis te gaan.

Sinoniem:
• kamp

Afgelei:
• kampeerder
• kampeergeriewe
• kampeerplek
• kampeerterrein
• kampeertoerusting
• kampeervakansie
• kampeerwa

Vertaling:
Engels: to camp, camp out
Nederlands: kamperen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voerbak
Volgende onderwerp: vasstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:58:50 UTC 2025