Linux nuus [boodskap #1770] |
Sun, 03 August 2003 17:19 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het laat in Mei begin om my Linux Mandrake OS te porppageer. Ek wil graag
met julle meedeel dat alles nog vlot en volgens plan verloop. Ek het ook
vergeet watter kleur die "blue Screen" is.
--
Mandrake, steeds aan die gang en op volle vaart...
|
|
|
Re: Linux nuus [boodskap #1783 is 'n antwoord op boodskap #1770] |
Mon, 04 August 2003 15:57 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bgjfhv$9pl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het laat in Mei begin om my Linux Mandrake OS te porppageer. Ek wil graag
> met julle meedeel dat alles nog vlot en volgens plan verloop. Ek het ook
> vergeet watter kleur die "blue Screen" is.
>
> --
>
> Mandrake, steeds aan die gang en op volle vaart...
Lees jy die Linux nuusgroepe?
Lorinda
|
|
|
Re: Linux nuus [boodskap #1794 is 'n antwoord op boodskap #1783] |
Mon, 04 August 2003 20:30 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, meestal net as ek 'n probeem het..was egter lank laas by een gewees.
"Lorinda" wrote in message
news:3f2e8106$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgjfhv$9pl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het laat in Mei begin om my Linux Mandrake OS te porppageer. Ek wil graag
>> met julle meedeel dat alles nog vlot en volgens plan verloop. Ek het ook
>> vergeet watter kleur die "blue Screen" is.
>>
>> --
>>
>> Mandrake, steeds aan die gang en op volle vaart...
>
> Lees jy die Linux nuusgroepe?
>
> Lorinda
>
|
|
|