voerbak [boodskap #135177] |
Tue, 29 December 2020 17:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voerbak
Afbreking: voer•bak
Samestelling: voer + bak
Selfstandige naamwoord: voerbak
Meervoud: voerbakke
Verkleinwoord: voerbakkie
Meervoud van verkleining: voerbakkies
Betekenis:
• Bak waarin kos/voer vir diere uitgesit word.
Gebruik:
• As jy 'n hond wil hê sal ons 'n voerbak en 'n drinkbak moet koop.
Sinoniem:
• eetbak
• krip
• trog
Vertaling:
Engels: trough, feeder, manger
Nederlands: voerbak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|