Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gisteroggend
gisteroggend [boodskap #135175] Tue, 29 December 2020 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gisteroggend
Afbreking: gis•ter•og•gend
Samestelling: gister + oggend


Bywoord: gisteroggend

Betekenis:
• Enige tyd gister in die oggend.

Gebruik:
• Ons was gisteroggend winkels toe.

Sinoniem:
• gistermôre

Vertaling:
Engels: yesterday morning
Nederlands: gisterenochtend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gistermiddag
Volgende onderwerp: ginekoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:05:27 UTC 2025