Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gistermiddag
gistermiddag [boodskap #135174] Tue, 29 December 2020 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gistermiddag
Afbreking: gis•ter•mid•dag
Samestelling: gister + middag


Bywoord: gistermiddag

Betekenis:
• Enige tyd gister in die middag.

Gebruik:
• Ons was gistermiddag winkels toe.

Vertaling:
Engels: yesterday afternoon
Nederlands: gistermiddag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agthoekig
Volgende onderwerp: gisteroggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:44:42 UTC 2025