hoofseun [boodskap #135166] |
Mon, 28 December 2020 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofseun
Afbreking: hoof•seun
Samestelling: hoof + seun
Selfstandige naamwoord: hoofseun
Meervoud: hoofseuns
Verkleinwoord: hoofseuntjie
Meervoud van verkleining: hoofseuntjies
Betekenis:
• Seun wat as leier van 'n skool se leerlingraad verkies is.
Gebruik:
• Die hoofseun moet te alle tye 'n navolgingswaardige voorbeeld stel, verantwoordelik optree, behulpsaam wees, sy pligte nakom en op 'n deurlopende basis leiding neem.
Antoniem:
• hoofdogter
• hoofmeisie
Hiperoniem:
• prefek
Afgelei:
• onderhoofseun
Vertaling:
Engels: head boy
Nederlands: hoofd jongen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|