hooikoors [boodskap #135164] |
Mon, 28 December 2020 15:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hooikoors
Afbreking: hooi•koors
Samestelling: hooi + koors
Selfstandige naamwoord: hooikoors
Meervoud: –
Betekenis:
• Allergiese ontsteking van die lugweë en oë, veroorsaak deur o.a. stuifmeel en swamspore.
Gebruik:
• Mense met hooikoors kan antihistamientablette neem.
Sinoniem:
• rhinitis vasomotorica
Afgelei:
• hooikoorslyer
Vertaling:
Engels: hayfever, hay fever
Nederlands: hooikoorts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|