halsoorkop [boodskap #135163] |
Mon, 28 December 2020 15:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halsoorkop
Afbreking: hals•oor•kop
Samestelling: hals + oor + kop
Bywoord: halsoorkop
Betekenis:
• Vinnig doen, sonder om na te dink.
Gebruik:
• Sy het halsoorkop op 'n wildvreemde ou verlief geraak.
Sinoniem:
• harlaboerla
• inderhaas
• oorhaastig
Vertaling:
Engels: head over heels, precipitately, hastily
Nederlands: halsoverkop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|