Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hakkel
hakkel [boodskap #135162] Mon, 28 December 2020 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hakkel
Afbreking: hak•kel


Werkwoord: hakkel
Verlede tyd: het gehakkel

Betekenis:
• Met rukke en stote praat; sukkel om sekere klanke uit te spreek.

Gebruik:
• Dit is belangrik om 'n kind toe te laat om te hakkel en hom nie daaroor te spot of te verkleineer nie.

Sinoniem:
• stotter

Afgelei:
• hakkelaar
• hakkelary
• hakkelend
• hakkelrig
• hakkelry

Vertaling:
Engels: to stutter, stammer
Nederlands: hakkelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welig
Volgende onderwerp: halsoorkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:39:40 UTC 2025