welig [boodskap #135161] |
Ma, 28 Desember 2020 14:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welig
Afbreking: we•lig
Byvoeglike naamwoord: welig
Vergrotende trap: weliger
Oortreffende trap: weligste
Attributief: welige
Partitief: weligs
Betekenis:
• Wat dig op mekaar groei.
Gebruik:
• Die bossies groei welig.
• Hy het het welige bos hare op sy kop.
Afgelei:
• weligheid
Vertaling:
Engels: luxuriant, lush
Nederlands: welig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|