narcis [boodskap #135160] |
Mon, 28 December 2020 11:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
narcis
Afbreking: nar•cis
Selfstandige naamwoord: narcis
Meervoud: narciste
Betekenis:
• Persoon met 'n sieklike selfliefde. 'n Egoïs met 'n gebrek aan inlewingsvermoë.
Gebruik:
• My baas is 'n onverbeterlike narcis.
Wisselvorm:
• narsis
• narcissus
Afgelei:
• narcisme
• narcisties
Vertaling:
Engels: narcissist
Nederlands: narcist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|