heerser [boodskap #135159] |
Mon, 28 December 2020 10:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heerser
Afbreking: heer•ser
Selfstandige naamwoord: heerser
Meervoud: heersers
Verkleinwoord: heersertjie
Meervoud van verkleining: heersertjies
Betekenis:
• Persoon wat mag uitoefen en oor ander heers.
Gebruik:
• Karel die Grote was die magtigste heerser wat Europa in eeue gesien het.
Antoniem:
• onderdaan
Hiponiem:
• farao
• koning
• monarg
• sultan
• tsaar
Vertaling:
Engels: ruler, sovereign
Nederlands: heerser
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|