Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doeksag
doeksag [boodskap #135155] Sun, 27 December 2020 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doeksag
Afbreking: doek•sag
Samestelling: doek + sag


Byvoeglike naamwoord: doeksag
Attributief: doeksagte

Betekenis:
• Baie sag; so sag soos 'n baba se doek.

Gebruik:
• Die geelperskereën val doeksag.

Wisselvorm:
• doeksaf

Vertaling:
Engels: tender soft
Nederlands: zacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etileen
Volgende onderwerp: redenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:44:00 UTC 2025