Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etileen
etileen [boodskap #135154] Sun, 27 December 2020 17:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
etileen
Afbreking: e•ti•leen


Selfstandige naamwoord: etileen
Meervoud:

Betekenis:
• Koolwaterstof met formule C2H4 of H2C=CH2, 'n kleurlose, vlambare gas met 'n soet muskusagtige reuk.

Gebruik:
Etileen word onder andere gebruik vir die produksie van poliëtileen, 'n plastiek wat polimeerkettings van etileeneenhede in verskeie lengtes bevat.

Sinoniem:
• eteen

Vertaling:
Engels: ethylene
Nederlands: etheen, ethyleen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorspel
Volgende onderwerp: doeksag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:42:01 UTC 2025