verkwik [boodskap #135151] |
Sun, 27 December 2020 13:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkwik
Afbreking: ver•kwik
Werkwoord: verkwik
Verlede tyd: het verkwik
Betekenis:
• Minder moeg, honger en dors laat voel.
Gebruik:
• Hy sal ons verkwik soos lentereëns die grond verkwik. [Hosea 6:3]
Sinoniem:
• laaf
• verfris
• versterk
Afgelei:
• verkwiklik
• verkwikking
• verkwikte
Vertaling:
Engels: to freshen up, refresh
Nederlands: verkwikken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|