skulpdier [boodskap #135149] |
Sun, 27 December 2020 13:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skulpdier
Afbreking: skulp•dier
Samestelling: skulp + dier
Selfstandige naamwoord: skulpdier
Meervoud: skulpdiere
Verkleinwoord: skulpdiertjie
Meervoud van verkleining: skulpdiertjies
Betekenis:
• 'n Weekdier wat in 'n skulp leef.
Gebruik:
• Die swartmossel is tweekleppige skulpdier wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom.
Hiponiem:
• mossel
• oester
• perlemoen
• slak
Vertaling:
Engels: shellfish
Nederlands: schelpdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|