visserman [boodskap #135148] |
Sun, 27 December 2020 13:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
visserman
Afbreking: vis•ser•man
Samestelling: visser + man
Selfstandige naamwoord: visserman
Meervoud: vissermanne
Verkleinwoord: vissermannetjie
Meervoud van verkleining: vissermanmnetjies
Betekenis:
• Iemand was se beroep dit is om vis te vang. Persoon wat van visvang 'n bestaan maak.
Gebruik:
• "Die grote het alweer weggekom", sê die visserman vir sy vrou.
Wisselvorm:
• visterman
Sinoniem:
• hengelaar
• visser
Vertaling:
Engels: fisherman
Nederlands: visserman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|