Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » operagebou
operagebou [boodskap #135146] Sun, 27 December 2020 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sydney se ikoniese operagebou.
Sydney se ikoniese operagebou.
operagebou
Afbreking: o•pe•ra•ge•bou
Samestelling: opera + gebou


Selfstandige naamwoord: operagebou
Meervoud: operageboue
Verkleinwoord: operageboutjie
Meervoud van verkleining: operageboutjies

Betekenis:
• Gebou waarin operas opgevoer word.

Gebruik:
• 'n Operagebou word spesiaal vir opera ontwerp en gebou, maar word dikwels ook vir ander podiumkunste gebruik.

Sinoniem:
• operahuis

Hiperoniem:
• skouburg

Hiponiem:
• odeon
• scala

Vertaling:
Engels: opera building, opera house
Nederlands: operagebouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opera
Volgende onderwerp: konsertina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:04:39 UTC 2025