Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monsteragtig
monsteragtig [boodskap #135133] Sat, 26 December 2020 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
monsteragtig
Afbreking: mon•ster•ag•tig
Samestelling: monster + -agtig


Byvoeglike naamwoord: monsteragtig
Attributief: monsteragtige
Partitief: monsteragtigs

Betekenis:
• Soos 'n monster; skrikwekkend lelik en baie naar.
• Baie groot; grotesk.

Gebruik:
• Die skaduwees het sy gestalte monsteragtig vervorm.
• Die vlamme was binne minute monsteragtig groot.

Sinoniem:
• gedrogtelik
• wanstaltig

Afgelei:
• monsteragtigheid

Vertaling:
Engels: monstrously
Nederlands: monsterlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selektief
Volgende onderwerp: hoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:00:13 UTC 2025