Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » affronteer
affronteer [boodskap #135129] Sat, 26 December 2020 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
affronteer
Afbreking: af•fron•teer


Werkwoord: affronteer
Verlede tyd: het geaffronteer

Betekenis:
• Iemand kwaad maak of in sy eer krenk.

Gebruik:
• Los dit wat vir ander heilig is uit en moenie mense onnodig affronteer nie.

Sinoniem:
• beledig
• slegsê

Vertaling:
Engels: to affront, insult, offend
Nederlands: affronteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: frons
Volgende onderwerp: sitbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:58:16 UTC 2025