sement [boodskap #135127] |
Sat, 26 December 2020 10:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sement
Afbreking: se•ment
Selfstandige naamwoord: sement
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Bindstof of vulsel wat veral vir konstruksie gebruik word.
Gebruik:
• Sement word selde alleen gebruik, maar word gebruik om sand en gruis saam te bind.
Hiponiem:
• portlandsement
• spuitsement
Afgelei:
• sementasie
• sementbeeld
• sementbeton
• sementeer
• sementering
• sementfabriek
• sementmengsel
• sementpad
• sementplaat
• sementsloot
• sementstryksel
• sementteël
• sementtenks
• sementtrap
• sementverf
• sementvloer
Vertaling:
Engels: cement
Nederlands: cement
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|